Genesis 29:35

Genesis 29:35 AFR20

Sy het weer swanger geword en aan 'n seun geboorte gegee. Sy het gesê: “Hierdie keer sal ek die HERE prys.” Daarom het sy hom Juda genoem. Sy het toe opgehou om kinders in die wêreld te bring.