Genesis 4:26

Genesis 4:26 AFR20

En vir Set, ook vir hom is 'n seun gebore. Hy het hom Enos genoem. In daardie tyd het hulle begin om die Naam van die HERE aan te roep.