Genesis 41:16

Genesis 41:16 AFR20

Josef het die farao geantwoord: “Dit berus nie by my nie! Net God kan 'n gunstige antwoord gee vir die farao.”