Hebreërs 11:11

Hebreërs 11:11 AFR20

Deur geloof het ook Sara, alhoewel reeds onvrugbaar, en nie meer jonk nie, krag ontvang om bevrug te word, aangesien sy Hom wat dit beloof het, getrou geag het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 11:11