Hebreërs 11:27

Hebreërs 11:27 AFR20

Deur geloof het hy Egipte verlaat sonder om bang te wees vir die woede van die koning, want hy het volhard soos een wat Hom, die Onsienlike, sien.