Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hosea 12:6-7

Hosea 12:6-7 AFR20

Die Here, die God van alle magte, Here is sy gedenknaam.” Maar jy, na jou God moet jy terugkeer. Lê jou toe op troue liefde en wat reg is, en wag altyddeur op jou God.