Jesaja 26:9

Jesaja 26:9 AFR20

Met my hele wese smag ek na U in die nag, ja, my gees in my binneste soek na U. Want wanneer u oordele die aarde tref, leer die bewoners van die wêreld wat reg is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 26:9