Jesaja 40:22

Jesaja 40:22 AFR20

Dit is Hy wat troon bo die ronde skyf van die aarde; die bewoners daarvan is soos koringkrieke. Dit is Hy wat die hemel oopspan soos 'n doek, dit oopsprei soos 'n tent, sodat mense daar kan woon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 40:22