Jesaja 40:22

Jesaja 40:22 DB

Die Here bly doer bo in die lug. Die mense wat onder op die aarde bly, lyk van daar af so klein soos sprinkane. Hy span die blou lug uit soos ’n dak bo-oor ’n tent. Hy slaan dit op soos ’n tent om in te bly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 40:22