Jesaja 43:6-7

Jesaja 43:6-7 AFR20

Ek sê vir die noorde, ‘Gee!’ en vir die suide, ‘Moenie gevange hou nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af. Elkeen wat na my Naam genoem is – tot my eer het Ek hom geskep, hom gevorm, ja, hom gemaak.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 43:6-7