Jesaja 45:7

Jesaja 45:7 AFR20

die Een wat die lig vorm en die duisternis skep, wat voorspoed bewerk en onheil skep. Ek, die HERE, bewerk al hierdie dinge.