Jesaja 63:9

Jesaja 63:9 AFR20

In al hulle nood was ook Hy in die nood. Die Engel van sy teenwoordigheid het hulle verlos. In sy liefde en medelye was dit Hy wat hulle vrygekoop het. Hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die jare, van lank gelede af.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 63:9