Rigters 4:9

Rigters 4:9 AFR20

Sy sê toe: “Ek sal beslis met jou saamgaan. Dit sal egter nie tot jou eer strek op die pad waarop jy gaan nie, want in die hand van 'n vrou sal die HERE Sisera oorlewer.” Debora staan toe op en gaan saam met Barak na Kedes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 4:9