Rigters 5:9

Rigters 5:9 AFR20

My hart is by die bevelvoerders van Israel, die vrywilligers onder die volk. Prys die HERE!