Jeremia 32:17

Jeremia 32:17 AFR20

“ ‘Ag, HERE, my Heer, kyk, dit is U wat die hemel en die aarde gemaak het deur u groot krag en uitgestrekte arm! Niks is vir U onmoontlik nie.