Jeremia 35:15

Jeremia 35:15 AFR20

Ek het aanhoudend al my diensknegte, die profete, na julle gestuur om te sê, ‘Draai tog om, elkeen weg van sy verkeerde pad, en doen wat goed is! Moenie agter ander gode aanloop om hulle te dien nie, sodat julle kan bly woon in die land wat Ek aan julle en julle voorouers gegee het.’ Maar julle het nie julle ore oopgemaak en na My geluister nie.