JEREMIA 35:15

JEREMIA 35:15 NLV

“‘Ek het al hoeveel keer my profete na julle toe gestuur om julle te waarsku om op te hou met julle verkeerde dade en om ander gode te aanbid. As julle dit sou doen, sou julle in rus en vrede kon bly in hierdie land wat Ek aan julle en julle voorouers gegee het. Maar julle wou nie na My luister of My gehoorsaam nie.