JEREMIA 35:15

JEREMIA 35:15 AFR83

Ek het vroeg en laat my dienaars die profete na julle toe gestuur om te sê: “Elkeen van julle moet hom van sy verkeerde dade bekeer. Julle mag nie agter ander gode aanloop en hulle dien nie. Julle moet goed doen sodat julle kan bly woon in die land wat Ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het.” Maar julle het nie aandag gegee of na My geluister nie.