Jeremia 38:2

Jeremia 38:2 AFR20

“So sê die HERE, ‘Wie in hierdie stad bly, sal sterf deur die swaard, hongersnood en epidemie, maar wie uitgaan na die Galdeërs, sal leef; hy sal sy lewe vir homself as buit behou en bly leef;’ ”