Jeremia 8:6

Jeremia 8:6 AFR20

Ek het aandagtig geluister en gehoor dat wat hulle sê, nie reg is nie. Niemand het berou oor sy boosheid, deur te sê, ‘Wat het ek gedoen?’ nie. In hulle vaart draai elkeen weg, soos 'n perd wat die geveg instorm.