Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Johannes 10:10-11

Johannes 10:10-11 AFR20

'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, en dit in oorvloed. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Versbeeld vir Johannes 10:10-11

Johannes 10:10-11 - 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, en dit in oorvloed. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.