Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Jona 4:1-2

Jona 4:1-2 AFR20

Maar dit het Jona erg ontstel, en hy het kwaad geword. Hy bid toe tot die Here en sê: “Ag, Here, is dit nie wat ek gesê het toe ek nog in my land was nie? Daarom het ek vroegtydig na Tarsis gevlug, want ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, geduldig en oorvloedig in troue liefde, 'n God wat berou het oor die onheil.