Klaagliedere van Jeremia 3:22-23

Klaagliedere van Jeremia 3:22-23 AFR20

Dit is deur die troue liefde van die HERE dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid.