Levitikus 11:45

Levitikus 11:45 AFR20

want Ek is die HERE wat julle uit Egipte laat optrek het om vir julle 'n God te wees. Wees dan heilig, want Ek is heilig.