LEVITIKUS 11:45

LEVITIKUS 11:45 AFR83

Ek is die Here wat julle uit Egipte laat trek het sodat Ek julle God kan wees. Omdat Ek heilig is, moet julle ook heilig wees.