Lukas 17:26-27

Lukas 17:26-27 AFR20

Net soos in die dae van Noag gebeur het, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die Mens. Hulle het geëet, gedrink, in die huwelik getree en in die huwelik uitgegee, tot op die dag dat Noag die ark binnegegaan en die vloed gekom en almal vernietig het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 17:26-27