Lukas 8:25

Lukas 8:25 AFR20

Toe sê Hy vir hulle: “Waar is julle geloof?” Hulle was met ontsag vervul en verwonderd, en het vir mekaar gesê: “Wie is Hy tog dat Hy die winde en die water bestraf en hulle Hom gehoorsaam?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 8:25