Markus 13:9

Markus 13:9 AFR20

“ Maar wat julle betref, wees op julle hoede! Hulle sal julle aan sanhedrins oorlewer, julle sal in •sinagoges geslaan word en voor prokurators en konings teregstaan ter wille van My, sodat julle voor hulle kan getuig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 13:9