Markus 13:9

Markus 13:9 DB

“Kyk ook wat alles met julle gaan gebeur. Mense sal julle voor die hof sleep en julle voor almal verneder en slaan. Omdat julle my volgelinge is, sal julle voor die leiers van die wêreld aangekla word, maar dit sal julle die kans gee om vir hulle van My te vertel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 13:9