Spreuke 26:18-19
Spreuke 26:18-19 AFR20
Soos 'n waansinnige wat brandpyle, dodelike pyle, rondskiet, so is iemand wat sy vriend bedrieg en dan sê: “Ek het maar net 'n grap gemaak.”