Spreuke 3:5-6

Spreuke 3:5-6 AFR20

Vertrou op die HERE met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie. Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie reguit maak.