Spreuke 3:9-10

Spreuke 3:9-10 AFR20

Eer die HERE met jou rykdom, met die beste deel van jou volle oes; dan sal jou graanskure oorvol wees, en van •nuwe wyn sal jou parskuipe oorloop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 3:9-10