Spreuke 4:1-2
Spreuke 4:1-2 AFR20
Seuns, luister na die vermaning van 'n vader, en slaan ag daarop om insig te leer ken. Want dit is goeie onderrig wat ek julle gee; my onderwysing – moet dit nie verontagsaam nie.