Psalms 116:12-15

Psalms 116:12-15 AFR20

Hoe kan ek die HERE vergoed vir al sy goeie dade aan my? Die beker van verlossing sal ek oplig en die Naam van die HERE aanroep. My geloftes aan die HERE sal ek betaal, daar voor sy hele volk. In die oë van die HERE is die dood van sy troue volgelinge 'n duur verlies.