Psalms 119:104-105

Psalms 119:104-105 AFR20

Uit u opdragte kry ek insig; daarom haat ek elke bedrieglike pad. U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.