Psalms 127:1

Psalms 127:1 AFR20

'n •Pelgrimslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, swoeg die bouers tevergeefs daaraan. As die HERE oor die stad nie wag hou nie, bly die wagte tevergeefs wakker.