Psalms 143:8

Psalms 143:8 AFR20

Laat my in die môre van u troue liefde hoor, want op U vertrou ek. Wys my die pad wat ek moet loop, want na U is my verlange.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 143:8