Psalms 18:3

Psalms 18:3 AFR20

Die HERE is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder. My God is my rots by wie ek skuil, my skild en die horing van my redding, my toevlugsoord.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 18:3