Psalms 25:4-5
Psalms 25:4-5 AFR20
Here, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë. Lei my deur u waarheid en leer my, want U is die God wat my red; op U wag ek die hele dag.