Psalms 26:2-3

Psalms 26:2-3 AFR20

Toets my, HERE, en stel my op die proef. Suiwer my niere en my hart! Want ek hou u troue liefde voor oë en ek leef volgens u waarheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 26:2-3