Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 30:3-4

Psalms 30:3-4 AFR20

Here my God, ek het na U om hulp geroep en U het my gesond gemaak. Here, U het my lewe uit die •doderyk laat opkom; U het my lewend gehou tussen dié wat afdaal in die put.