Psalms 61:4-5

Psalms 61:4-5 AFR20

want U is vir my 'n skuilplek, 'n versterkte toring teen die vyand. Ek wil vir altyd in u tent vertoef, ek wil skuil onder die beskutting van u vlerke. •Sela