Psalms 88:1-2

Psalms 88:1-2 AFR20

'n Lied. 'n Psalm. Van die Koragiete. Vir die •musiekleier. Op Magalat . Om te sing. 'n Maskiel . Van Heman, die Esragiet. HERE, God wat my verlos, bedags roep ek om hulp, snags bly my hulpgeroep voor U.