Psalms 92:14-15

Psalms 92:14-15 AFR20

Hulle is geplant in die huis van die HERE; in die voorhowe van ons God blom hulle. In die gryse ouderdom gedy hulle nog steeds; hulle is weelderig en blaarryk