Psalms 95:6-7

Psalms 95:6-7 AFR20

Gaan in, laat ons in aanbidding buig en kniel, laat ons op ons knieë staan voor die HERE, ons Maker. Want Hy is ons God en ons is die volk wat Hy laat wei, die kleinvee van sy hand. As julle vandag maar net na sy stem wou luister!