Psalms 95:6-7

Psalms 95:6-7 DB

Kom ons buig voor God en erken Hom vir hoe groot Hy regtig is. Kom ons kniel nederig voor die Heer wat ook vir ons gemaak het. Want Hy is ons God en ons is sy mense. Hy beskerm ons soos ’n herder sy skape versorg en beskerm. Luister asseblief tog na Hom.