Romeine 13:12

Romeine 13:12 AFR20

Die nag het reeds ver gevorder; dit is amper dag. Kom ons doen dan afstand van die praktyke van die duisternis en trek die wapenrusting van die lig aan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 13:12