1 Konings 19:9

1 Konings 19:9 CAB23

En hy het daar in 'n spelonk gekom en daar vernag; en kyk, die woord van die HERE het tot hom gekom, en Hy sê vir hom: Wat maak jy hier, Elia?