1 KONINGS 19:9

1 KONINGS 19:9 AFR83

Hy het in 'n grot ingegaan en die nag daar deurgebring. Toe het die woord van die Here tot hom gekom en vir hom gesê: “Wat maak jy hier, Elia?”