1 Samuel 4:1
1 Samuel 4:1 CAB23
En die woord van Samuel het tot die hele Israel gekom. En Israel het teen die Filistyne uitgetrek om te veg en laer opgeslaan by Ebenéser; en die Filistyne het laer opgeslaan in Afek.